MORCLICK
TRANS KAROO
ERVAAR HOË GEHALTE SATELLIET INTERNET!
Betroubaar | Bekostigbaar | Gratis toerusting en skottel | Plaaslike ondersteuning
MorClick Satelliet Internet, in samewerking met YahClick (gedryf deur Hughes), verander u huis in ‘n verbindings spilpunt vir die hele gesin – maak nie saak waar u woon nie! Ons verrykende nuwe diens bied al die voordele van betroubare internet, met ‘n hoë kapasiteit, aan u familie: e-leer, aanlyn bankdienste en inkopies, vermaak en om kontak te hou met familie en vriende regoor die wêreld. Die geleenthede is eindeloos!
Installasie is vinnig, gratis en maklik. SARAO dek al die standaard toerustingskoste, insluitend die modem, installasie koste en satellietskottel wanneer u by ons aanteken*.
Om aanlyn gekoppel te wees was nog nooit so eenvoudig nie. Hou tred met die aanlyn wêreld deur MorClick se direkte, onbeperkte satelliet internet oplossings, waar u ook al is, vanaf slegs R299 per maand!
Slegs van toepassing op die eerste 150 aansoekers. Terwyl voorraad hou.
MorClick Trans Karoo. Ons bring satelliet internet huis-toe.
MorClick Trans Karoo Onbeperkte Satelliet Breëband Pakkette

R299
Intekenfooi
(BTW ingesluit)
5 mbps + 1 stemkanaal

R 569
Intekenfooi
(BTW ingesluit)
10 mbps + 2 stemkanale

R 919
Intekenfooi
(BTW ingesluit)
20 mbps + 2 stemkanale

R 1299
Intekenfooi
(BTW ingesluit)
30 mbps + 2 stemkanale

R 1999
Intekenfooi
(BTW ingesluit)
50 mbps + 2 stemkanale
TREK VOORDEEL UIT ONS GRATIS GLEUF! ALLE DATA WAT TUSSEN MIDDERNAG EN 6 UUR IN DIE OGGEND GETRUIK WORD IS TOTAAL GRATIS EN TEL NIE AS DEEL VAN U VERBRUIK NIE.
Lugtyd Pakkette
*Bepalings en voorwaardes geld.
Sukkel u om oproepe uit die Vanwyksvlei area te maak en te ontvang?
Moenie bekommerd wees nie, MorClick het reeds die VoIP-vermoëns op u geselekteerde pakket opgestel!
Ons VOIP-diens het ‘n vaste maandelikse fooi met geen faktuurverrassings nie!
Al wat u sal moet doen is:
* Kry ‘n goedgekeurde vaste “VoIP”-foon, en
* Betaal vir u minute
U kan u eie VoIP foon koop, u eie VoIP-versoenbare vaste foon gebruik, of die een gebruik wat deur ons verskaf word (‘n Alcatel SP2502). Toestel voorafkonfigurasie en aflewering ingesluit). WiFi-toestel op 5GHz.

ONTHOU – u foon moet G729 Codec ondersteun.

MORTALK LITE
R 100 /pm

MORTALK MID
R 245 /pm

MORTALK PRO
R 460 /pm
Ons bied uitstekende tariewe:
Plaaslike / Nasionale Oproepe | R0,32 |
MTN / Vodacom Selfoonoproepe | R0,38 |
Cell C Selfoonoproepe | R0,47 |
Telkom Selfoonoproepe | R0,65 |
VoIP-verskaffertariewe | R0,50 |
MorClick to MorClick Oproepe | GRATIS |
Ons kan jou huidige landlynnommer vir slegs R325 oordra.
Indien u ‘n komplekse VoIP-uitbreidingkonfigurasie benodig, kan ons hierdie versoek vir slegs R287 uitvoer.
MorClick en SARAO maak dit vinnig en maklik om in te teken op ons voortreflike satelliet-internetpakkette!
Ons werk saam met plaaslike besighede in jou gemeenskap om te verseker dat jy in net drie maklike stappe aan betroubare en koste-effektiewe internet gekoppel is:
Jou identiteitsdokument
Bewys van verblyf (bv. levy of elektrIsiteitsrekening)
Bewys van inkomste
Drie maande bankstate
"*" indicates required fields
BELEID OOR BILLIKE GEBRUIK IS VAN TOEPASSING
(FAIR USE POLICY)